23 OKTOBER 2019
SCHOEMANPARK GHOLFBAAN
Die weer was perfek vir 'n heerlike dag saam met Bloemfonteinse sakemanne.
Die golfdag se fondse was alles geskenk aan :
Beslis 'n geleentheid wat elke besigheid in Bloemfontein kan ondersteun.
Hierdie golfdag was DNB se beste golfdag ooit.
Volgende jaar gaan definitief groter wees.