2021 - DNB GOLF DAG

21 OKTOBER 2021

SCHOEMANPARK GHOLFBAAN

Die weer was perfek vir 'n heerlike dag saam met Bloemfonteinse sakemanne.

Die golfdag se fondse was alles geskenk aan :

  • Solidariteit Helpende Hand se projek by die Siesta Aftree Oord.

Beslis 'n geleentheid wat elke besigheid in Bloemfontein kan ondersteun.

As jy nog nie 'n DNB golfdag bygewoon het nie, het jy nog nie 'n golfdag bygewoon nie.

DNB groete




© Copyright DNB Netwerk 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of DNB Netwerk.