2020 - DNB OPENING

23 JANUARIE 2020

OLD GREYS SPORT KLUB - BLOEMFONTEIN

 

Vandag was 'n reuse sukses en sekerlik die beste ope dag vir DNB tot op datum.

Dit was heerlik om vorige DNB lede te sien wat kom kuier het , maar dit was ongelooflik om te hoor dat hulle weer gaan inskakel.

Daar was meer as 30 gaste by hierdie geleentheid wat deur Hermaans Geyer geopen is met skriflesing en gebed

DNB was ook bevooreg om vir Dr Jann Schlebusch van Radio Rosestad te ontvang as gas.

Lilian Zaaiman het die vergadering gelei wat afgesluit is met bitter baie besigheids verwysings wat tussen almal teenwoordig , uitgeruil is.

 




© Copyright DNB Netwerk 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of DNB Netwerk.