2019 - SO SLUIT ONS DIE JAAR AF

19 DESEMBER 2019

GET TOGETHER - COLLEGE SQUARE - BLOEMFONTEIN 

 

Die jaar van 2019 was 'n moeilike jaar met baie uitdaggings vir meeste besighede.

DNB lede het mekaar wonderlik ondersteun in hierdie moeilike ekonomiese tye. 

Die jaar is afgesluit met 'n lekker koffie ontbyt kuier by Get Together.

Lekker om te hoor wat elkeen se vakansie planne is ek ook wat elkeen beplan vir 2020.




© Copyright DNB Netwerk 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of DNB Netwerk.