2019 - DNB KUIER AAND

18 JULIE - OPEN MIND - PRETTY GARDENS LEEFSTYL SENTRUM

 

Hierdie was werklik 'n kuier om te onthou.

Elkeen het ietsie saamgebring om te eet en daar is van alles gedeel.

Van die lede het gewys dat hulle ook 'n toekoms in die kombuis het.

Brandon Smith het lekker musiek gespeel op sy kitaar.




© Copyright DNB Netwerk 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of DNB Netwerk.