2019 AFSLUITING

7 NOVEMBER 2019

OLD GREYS SPORT KLUB 

 

DNB lede en hulle gades het heerlik saam gekuier by die Old Greys Sports Klub.

Die weer was heerlik en almal het sommer net lekker saam gebraai.

Daar is ook op die aand tjeks oorhandig aan 3 organisasies vir wie DNB gehelp het met fondse by die jaarlikse DNB golfdag.

* Athalia Uitreik

* Radio Rosestad

* Solidariteit Helpende Hand

 




© Copyright DNB Netwerk 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of DNB Netwerk.