Welkom by DNB Netwerk Groep


'n Dinamiese Besigheids Netwerk platvorm wat gefokus is op die daarstelling van die  ontwikkeling, bemarking, ondersteuning, welvaart en winsgewendheid van lede ondernemings.

'n Bemarkingsgeleentheid wat ingesteld is op die ekonomiese vooruitgang van lede ondernemings.
 

Lees meer…

 

Omtrent Ons


DNB (Dinamiese Netwerk Bemarking), is 'n besigheid netwerk groep wat deur sosiale ekonomies ingestelde besigheidsaktiwiteite, entrepeneurs en ondernemings saambring om sake verhoudinge te identifiseer, te skep en geleenthede te kweek, asook om relatiewe informasie te deel in ‘n samewerkings forum met gemeenskaplike voordeel in ‘n etiese korrekte klimaat.
 

Lees meer…

 

Vind ons op Facebook

© Copyright DNB Netwerk 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of DNB Netwerk.